Live The Extra Ordinary Life | Banwell Luxury Appliances | South Africa
top of page
Image by Im3rd Media

Ons Goedere

Our Products
Anchor 1
About Us

Oor ons

211617319_173628404801781_6791483124387207085_n.jpg

Banwell Luxury Appliances bied hul kliënte 'n uitsonderlike vlak van diens gebaseer op integriteit en eerlikheid.  

 

Die wye reeks topgehalte produkte word beide plaaslik en internasionaal verkry en bied dus oorgenoeg opsies om van te kies, alles teen koste-effektiewe pryse.

 

Grant Banwell, die eienaar, het 'n agtergrond in argitektuur, binne- en kombuisontwerp.

GTB Designs is in 2020 gestig waar die klem op die skep van wenslike en funksionele leefruimtes val. Grant het 'n behoefte geïdentifiseer en GTB Appliances op die been gebring om die ontwerpafdeling te komplimenteer en totale sleuteldiens te bied gebaseer op kundigheid en kennis.  

 

Banwell bemagtig minderbevoorregtes op 'n tasbare wyse deur ondernemingsontwikkelingsgeleenthede in gemeenskapsgebaseerde projekte te bied.  

GTB Appliances _ Carysil.jpg

Handelsmerke

Picture1.jpg
kisspng-siemens-organization-company-industry-manufacturin-5b06eafaf1b326.0496067915271800
pitt-cooking-logo-267B204385-seeklogo.com.png
INV_logo_JUN18-crop-x140.png

Leef jou buitengewone lewe

Looking for Something Specific?
bottom of page